Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.
Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.
A02 grootte seilafdrukke, met ‘n gekleurde foto as agtergrond en ‘n gedrukte hartstuk. Hang dit in jou kantoor, huis en dit kan ook bestel word om by ‘n begrafnisdiens voor in die kerk te sit. Soos die pragtige woorde van “Hoe groet ‘n mens ‘n ma” (en vele meer) …
Toe die “hartseer” …
jou “lag” kom haal het
Toe al jou “drome” in ‘n oomblik
uitverkoop is vir ‘n “stukkende hart”
Toe die “lied” binne jou
gevoel het of dit vir àltyd gesterf het
Die “donker wolke”
voor die “son” kom lê het en
die “somer” vir die “winter” verruil is
… het jou “mosterdsaadjie geloof” binne jou bly fluister
GOD het steeds ‘n plan … selfs vir die “onmoontlike” …
(7 Kruike – Esmé Sonnekus)
R775,00