Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Toe die “hartseer” … Kers

Gegeurde kerse (Rose of Lily of the Valley), verskillende grotes met hartstukke op. Jy kan ook die kers verpersoonlik met ‘n persoon se naam op. ‘n Pragtige geskenk vir iemand besonders. Bestel vir jou een vir wanneer jy dalk ‘n kers wil aansteek terwyl jy bid of om in die kerk te sit of sommer net iets mooi vir jou eie huis.

(2 Kor 2: 14-15)  Ons moet God opreg dankie sê, want Hy vat ons oral met Hom saam in Sy groot oorwinningstog deur die wêreld. Op elke plek waar ons kom, gebruik God ons. Ons is soos ‘n AANGENAME GEUR wat ander mense van Christus bewus maak. Ons versprei die WONDERLIKE AROMA van Christus tot eer van God.

Toe die “hartseer” …
jou “lag” kom haal het
Toe al jou “drome” in ‘n oomblik …
uitverkoop is vir ‘n “stukkende hart”
Toe die “lied” binne jou …
gevoel het of dit vir àltyd gesterf het
Die “donker wolke” …
voor die “son” kom lê het en
die “somer” vir die “winter” verruil is …

… het jou “mosterdsaadjie geloof” binne jou bly fluister
GOD het steeds ‘n plan … selfs vir die “onmoontlike” … (!!)

(7 Kruike – Esmé Sonnekus)

R150,00R240,00

error: Content is protected !!

Kontak ons

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam