Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.
Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.
A06 grootte kaartjie, met ‘n gekleurde foto voorop, ‘n geskryfde hartstuk binne en ‘n leë spasie waar jy self iets kan skryf. Koevert ingesluit.
Mag jy vanoggend wakker word
met die engele wat op jou voorstoep speel
en die reën wat saggies op jou siel kom val
Mag die son se goudgeel strale
elke hoekie van jou hart kom vul
en Sy gees aanhou fluister dat jy ok sal wees
Mag God jou toevou
in Sy groot liefdevolle trooskombers
en Sy genade jou ‘n kykie deur die venster van die hemel gee
En mag jy in hiérdie “heilige oomblik”
iewers uit die diep seerpaaie van jou hart
“‘n Kind hoor lag”
dit jou God se bo-menslike vrede gee
(7 Kruike – Esmé Sonnekus)
R35,00