Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Die A5 grootte joernaal, pas maklik in ‘n handsak en ‘n mooi geskenk vir ‘n vrou/vriendin. Daar is 144 bladsye, wat 12 geskryfde hartstukke en foto’s insluit en die res, leë bladsye waarop jy na hartelus kan skryf. Koop dit vir jouself om te gebruik tydens jou “stiltetyd”, ‘n mooi geskenkie vir “vroue retreats” of bederf iemand sommer net met God se liefde en mooi woorde.
R150,00