Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Engel-vriendin Seilafdruk

A02 grootte seilafdrukke, met ‘n gekleurde foto as agtergrond en ‘n gedrukte hartstuk. Hang dit in jou kantoor, huis en dit kan ook bestel word om by ‘n begrafnisdiens voor in die kerk te sit. Soos die pragtige woorde van “Hoe groet ‘n mens ‘n ma” (en vele meer) …

“Engel-vriendin” …

Ek en jy het mekaar sommerso
op ons lewenspad raakgeloop
Twee vroue
wat mekaar net moes vind
Ure se lag … gesels … trane …
se soeke na “REAL”
In heilige vriendskaps-oomblikke
het die tyd vir ons albei stil kom staan
Ons woorde net nooit opgedroog
Ek het my hart voor jou oopgevlek
jy joune voor my
En soms het ons toegelaat
dat die één op die ander se siel kon skryf
sag … versigtig … met deernis …
En soms het ons net in “stille begrip”
mekaar toegevou in gebede
Gevra dat die engele dit veilig
tot in die hemel dra …

7 Kruike (Esmé Sonnekus)

R775,00

error: Content is protected !!

Kontak ons

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam