Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Engel-Vriendin Kaartjie

A06 grootte kaartjie, met ‘n gekleurde foto voorop, ‘n geskryfde hartstuk binne en ‘n leë spasie waar jy self iets kan skryf.  Koevert ingesluit.

“Engel-vriendin” …
Ek en jy het mekaar sommerso
op ons lewenspad raakgeloop
twee vroue wat mekaar net moes vind
Ure se lag … gesels … trane …
se soeke na “REAL” …
In heilige vriendskaps-oomblikke …
het die tyd vir ons albei stil kom staan
ons woorde net nooit opgedroog
Ek het my hart voor jou oopgevlek …
jy joune voor my
En soms het ons toegelaat
dat die één op die ander se siel kon skryf
Sag…
Versigtig …
Met deernis …

… en soms het ons net in “stille begrip”
mekaar toegevou in gebede
gevra dat die engele dit veilig tot in die hemel dra …

(1 Tess 5: 17)
Praat met die Here elke keer as julle die kans het.
Moet nooit moeg word om te bid nie.
Hy hoor!

(7 Kruike – Esmé Sonnekus)

R35,00

error: Content is protected !!

Kontak ons

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam