Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Ek wonder as iemand sterf… Seilafdruk

A02 grootte seilafdrukke, met ‘n gekleurde foto as agtergrond en ‘n gedrukte hartstuk. Hang dit in jou kantoor, huis en dit kan ook bestel word om by ‘n begrafnisdiens voor in die kerk te sit. Soos die pragtige woorde van “Hoe groet ‘n mens ‘n ma” (en vele meer) …

Ek wonder as iemand sterf
of hul die “engel” word
van die mense wat vir hulle lief is
Of hul “beskerm vlerke” ons toevou
wanneer die son ons wil skroei
of die koue oor ons kom lê
Want ek voel jou nog hiér by my
in die stilte van die aandwind
Asof jy steeds rondom my is
wanneer ek stilword in die tuin
Asof jy met my praat
wanneer die vrae in my hart kom lê
Ek jou steeds hiér by my hoor lag
wanneer die “hemel” te ver voel …

7 Kruike (Esmé Sonnekus)

R775,00

error: Content is protected !!

Kontak ons

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam