Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Ek wil vir jou sê… Kaartjie

A06 grootte kaartjie, met ‘n gekleurde foto voorop, ‘n geskryfde hartstuk binne en ‘n leë spasie waar jy self iets kan skryf.  Koevert ingesluit.

Ek wil vir jou sê … “ek verstaan hoe jy voel”
maar ek het nog nooit jou pad geloop nie
Ek wil vir jou sê … “sterkte … môre gaan dit beter”
maar elke woord klink nou so leeg
Ek wil vir jou sê … “God het ‘n doel met alles”
maak Hy weer gesondn jy dan al hierdie seer
Ek wil jou styf vashou … jou trane een vir een afdroog
maar vandag huil ek net soos jy
Ek wil al die skerwe van jou lewe rondom jou kom optel
maar hoe sal ek weet wat om met elke stukkie te maak

Daarom sal ek in stilte net hiér in jou seer
langs jou kom sit …
Wag totdat jy gereed is om elke skerf
vir Hom te bring …
Sal ek jou hand saggies neem en saam met jou glo
God is ‘n God wat heelmaak …

(Psalm 147:3)
Hy troos elkeen wat hartseer is
Die seerplekke wat die lewe gee,
maak Hy weer gesond.

(7 Kruike – Esmé Sonnekus)

R35,00

error: Content is protected !!

Kontak ons

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam