Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.
Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.
A06 grootte kaartjie, met ‘n gekleurde foto voorop, ‘n geskryfde hartstuk binne en ‘n leë spasie waar jy self iets kan skryf. Koevert ingesluit.
Die ou “winter” het jou kom verniel vriendin
ek sien dit in jou oë
In die anders … “stilwees” … rou hartseer
so vlak nog op jou siel kom lê
weet jullee … sonder antwoorde
nog so diep aan jou hart kom raak
Van ‘n grondpad … soveel keer geloop
‘n God … “wat dan moes heel kom maak” …
Wil ek sommer net … hiér langs jou kom sit
suutjies … op jou “heilige grond”
Saam met jou kom wag … ja bid …
vir die vyeboom se bot …
(Markus 13:28)
… As ‘n vyeboom, nuwe, sagte takkies maak
en die blaartjies begin uitkom,
weet julle dat die somer op pad is.
(7 Kruike – Esmé Sonnekus)
R35,00