Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Ons almal het maar nog planne vir môre …

Ons almal  …
het maar nog planne vir môre
Ons almal dink …
hiérdie dag het nog oorgenoeg ure
Ons almal moet nog …
ons harte leegmaak van al die gisters
Ons almal wil soms …
die tyd terugdraai
dalk ander keuses kon maak
dalk die “winters” kon heelmaak
 
… maar elke hartklop
is op die ritme van God se “hemel horlosie”
en elke asemteug … ‘n geskenk vir net “nou”
vir net hiérdie Goddelike oomblik
want “tyd” bly in God se Vader hand

(Esmé Sonnekus)

error: Content is protected !!

Kontak ons

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam