
Jy staan so broos toegevou in die winter se blare …
Jy staan so broos toegevouin die winter se blareReëndruppels so vlak in jou oëWindverwaaid met die mis van onsekerheidwat jou

Kom laai my af daar waar die wêreld se geraas ophou …
Kom laai my af …dáár waar die wêreld se geraas ophouen die stiltes saam met die ou grondpad beginWaar God

Kom sit by my Ek het tyd om te luister …
Kom sit by MyEk het “tyd” om te “luister”te “hoor” … wat jou “hart”… so swaar aan draLaat sak jou

Mag jou arms áltyd vol wit kosmosse wees…
Mag jou arms áltyd vol “wit kosmosse” weeswant jou hart bly oral “liefde” saaiJou sagte glimlag help geneessoos fyne blaartjies…

‘n Psalm teen God se bors …
‘n Psalm teen God se bors …(Die Kapel Psalm) In die klein kapel ..kom lê die reën vanoggend sag teen

Vandág wil ek sommernet saam met jou die rieldans doen …
Vandág wil ek sommer netsaam met jou die “rieldans” doensodat ons wéér uit ons maag uit kan lagSorgeloos kan onthoudat