
Ons almal het maar nog planne vir môre …
Ons almal …het maar nog planne vir môreOns almal dink …hiérdie dag het nog oorgenoeg ureOns almal moet nog …ons

Soms loop ek so naby U …
Soms loop ek so naby Udis hiér waar ek U teenwoordigheid voelU soet reuk inasemsoos “Katjiepiering” …‘n Heilige oomblikwanneer ‘n

Vandág het ek deur ons huis geloop …
Vandág het ek deur ons huis geloop‘n groot knop in my keelGewonder hoe sê mens “DANKIE”hoe sê mens “TOTSIENS”Vier en

Toe die hartseer jou lag kom haal het …
Toe die “hartseer”jou “lag” kom haal hetToe al jou “drome” in ‘n oomblikuitverkoop is vir ‘n “stukkende hart”Toe die “lied”

Vandag het ek vir jou gebid …
Vandag het ek vir jou gebiddat God saggies aan jou sal raakGebid dat Hy jou wéér sal roepom net vir

Wanneer die reëndruppels teen jou venster kom hang …
Wanneer die reëndruppels teenjou venster kom hangen die winter aan jou deur kom klopDie ou akkerboom stadig sy gekreukelde blaregrond