Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Ek en jy het vanoggend wéér gaan stap … Kers

Gegeurde kerse (Rose of Lily of the Valley), verskillende grotes met hartstukke op. Jy kan ook die kers verpersoonlik met ‘n persoon se naam op. ‘n Pragtige geskenk vir iemand besonders. Bestel vir jou een vir wanneer jy dalk ‘n kers wil aansteek terwyl jy bid of om in die kerk te sit of sommer net iets mooi vir jou eie huis.

(2 Kor 2: 14-15)  Ons moet God opreg dankie sê, want Hy vat ons oral met Hom saam in Sy groot oorwinningstog deur die wêreld. Op elke plek waar ons kom, gebruik God ons. Ons is soos ‘n AANGENAME GEUR wat ander mense van Christus bewus maak. Ons versprei die WONDERLIKE AROMA van Christus tot eer van God.

Ek en jy het vanoggend wéér gaan stap …
By die ou plaasdam … op die klipmuur gaan sit
Gemengde gevoellens van heimwee … maar diep dankbaarheid
in ons hart …
Gekyk oor die wingerde … wat wéér stadig begin verkleur
in die vallei …

Uit die stilte hoor ek jou woorde …
“Vandág voel dit soos gister …
maar gister het dit na ‘n lang pad gevoel …”

“Vriendin” … Sy engele was toe om jou …
Sy Gees … hét jou toe gedra …
Jy kon toe … net op Hom vertrou …

Sal ons vanmiddag wéér saam met die engele
gaan speel …
Sal ons wéér saam hardloop en lag …
Uitasem gaan sit … met ons voete wat oor die afgronde
van die kranse hang

Veilig onder Sy beskerming …
vreesloos …

(7 Kruike – Esmé Sonnekus)

R150,00R240,00

error: Content is protected !!

Kontak ons

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam