Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Ek hou van familie foto’s teen my mure Kers

Gegeurde kerse (Rose of Lily of the Valley), verskillende grotes met hartstukke op. Jy kan ook die kers verpersoonlik met ‘n persoon se naam op. ‘n Pragtige geskenk vir iemand besonders. Bestel vir jou een vir wanneer jy dalk ‘n kers wil aansteek terwyl jy bid of om in die kerk te sit of sommer net iets mooi vir jou eie huis.

(2 Kor 2: 14-15)  Ons moet God opreg dankie sê, want Hy vat ons oral met Hom saam in Sy groot oorwinningstog deur die wêreld. Op elke plek waar ons kom, gebruik God ons. Ons is soos ‘n AANGENAME GEUR wat ander mense van Christus bewus maak. Ons versprei die WONDERLIKE AROMA van Christus tot eer van God.

Ek hou van familie foto’s teen my mure
Ek hou van koue winters … en dans in die reën
Ek hou van die geur van “lavender” …
Van arms vol rose uit my tuin
Ek hou van warm moerkoffie vroeg-oggend …
Die kwetter en sing van voëltjies … oor die “nuwe dag”
Ek hou van die Bybel wat met my “hart” praat …
My alleentye … saam met God …
Ek hou van … ‘n engelhandjie mistirieus teen my kamerruit
Ek hou van … “’n stukkie hemel” … in jou potblou oë
Jou rustigheid wat elke kamer vul …
Die knetter van ons kaggelvuur …
en die knus saamwees … van “genade kuiers” …

(7 Kruike – Esmé Sonnekus)

R150,00R240,00

error: Content is protected !!

Kontak ons

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam