Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Engel-vrou … Kers

Gegeurde kerse (Rose of Lily of the Valley), verskillende grotes met hartstukke op. Jy kan ook die kers verpersoonlik met ‘n persoon se naam op. ‘n Pragtige geskenk vir iemand besonders. Bestel vir jou een vir wanneer jy dalk ‘n kers wil aansteek terwyl jy bid of om in die kerk te sit of sommer net iets mooi vir jou eie huis.

(2 Kor 2: 14-15)  Ons moet God opreg dankie sê, want Hy vat ons oral met Hom saam in Sy groot oorwinningstog deur die wêreld. Op elke plek waar ons kom, gebruik God ons. Ons is soos ‘n AANGENAME GEUR wat ander mense van Christus bewus maak. Ons versprei die WONDERLIKE AROMA van Christus tot eer van God.

“Engel-vrou” …
Mag jou lig áltyd skyn
en jy die lied in jou hart oor en oor vind
Mag jou sagte hart en woorde …
jou vir ewig … soos ‘n kosbare goue ketting
aan jou “hartsmense” bind

Mag die “mooi kant” van die lewe …
nooit ooit weer sy rug na jou toe draai
En mag God se “genade hand” …
net lag … vrede … oorvloed liefde …
soos aller kleurige rose …
oor jou lewenspad kom saai

Ek lig my glasie pienk vonkelwyn …
op gelukwense van “60 jaar”
Mag Hy jou as “kosbare vriendin” …
kind … mamma … vrou …
nog baie mooi geseënde jare
vir ons elkeen spaar

(7 Kruike – Esmé Sonnekus)

R150,00R240,00

error: Content is protected !!

Kontak ons

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam