Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.

Wanneer die reëndruppels teen jou venster kom hang… Kaartjie

A06 grootte kaartjie, met ‘n gekleurde foto voorop, ‘n geskryfde hartstuk binne en ‘n leë spasie waar jy self iets kan skryf.  Koevert ingesluit.

Wanneer die reëndruppels teen jou venster kom hang
en die winter aan jou deur kom klop
Die ou akkerboom stadig sy gekreukelde blare
grond toe laat val
En die ysige koue in jou hart kom lê
Sal ek God vra om vir jou die mooiste reënboog te bring
Jou toe te vou in elke gebed soos ‘n donskombers
Die kaggelvuur van Sy liefde opnuut vir jou aan te steek
jou warm te hou totdat die nuwe seisoen kom
die bloeisels weer by jou voete kom lê

(Hooglied 2 : 11-12)
Die winter is weg en al die reëns is verby.
Oral staan die veldblommetjies in bloei en
oral begin die voëls sing.
Selfs die tortels hoor ‘n mens koer.

(7 Kruike – Esmé Sonnekus)

R35,00

error: Content is protected !!

Kontak ons

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam