Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.
Koerierkoste word bevestig wanneer jou bestelling gefinaliseer word.
A02 grootte seilafdrukke, met ‘n gekleurde foto as agtergrond en ‘n gedrukte hartstuk. Hang dit in jou kantoor, huis en dit kan ook bestel word om by ‘n begrafnisdiens voor in die kerk te sit. Soos die pragtige woorde van “Hoe groet ‘n mens ‘n ma” (en vele meer) …
Ek skryf vir jou ‘n “God-storie”
tussen die sterre in die hemelruim
Ek pluk vir jou die blinkste stêr
in die pik donker nag
Ek bring vir jou die volmaan
se silwer strale tot voor jou agterdeur
Die oggendstilte
kom lê ek op jou voorstoep neer
Ek kom vou jou toe in diep gebede
saam met die geur van “Kosmos” en “Jasmyn”
Ek graveer God se liefde … genade oor jou hart
Kom hang die laatmiddag son
aan jou huisie se deurkosyn …
7 Kruike (Esmé Sonnekus)
R775,00