“Die Gebreekte Kleipot” – Om God se stem te hoor ten spyte van die storm(!)

Esme – ‘n Gewone vrou, ‘n selfmoord wat haar lewe verander, ‘n pad van gebroke tot heelword, ‘n hart vir Jesus……. (Van Sanlam na ‘n wolwinkel, Cum boeke, die kerkkantoor, ‘n veilige huis vir mishandelde vroue en kinders. En nou, vertroue in Hom om te sien waarheen Hy haar volgende lei….)

  • 5 Maart 2016 : Wereld biddag vir vroue (NG Kerk Bellville-Uitsig)
  • 5 Des 2015 : Vroue byeenkoms (Hermanus)
  • 30 Okt 2015 : Mannebyeenkoms (Bergsig Gemeente)
  • 20 Okt 2015 : Vroue byeenkoms (Stanford)
  • 17 Okt 2015 : Vroue byeenkoms (Bellville-Oos)
  • 17 Sept 2015 : Vroue byeenkoms (NG Kerk Protea-Hoogte)
  • 28 Julie 2015 : Vroue byeenkoms (NG Kerk Heidekoppie Gemeente)
  • 14 Julie 2015 : Vroue byeenkoms (Bergsig Gemeente)
  • 26 Mei 2015 : Vroue byeenkoms (NG Kerk Heidekoppie Gemeente)


7 Kruike | All Rights Reserved - 2015